Welkom by Pro-Ed Akademie se tuiste op die Wêreld Wye Web

Welcome to Pro-Ed Akademie’s home on the World Wide Web

Pro-Ed Akademie, ’n Christelike privaatskool in Swakopmund, is ‘n voorkeurskool wat aan leerlinge persoonlike onderrig bied en ‘n gebalanseerde ontwikkeling verseker. Hierdie doelwit word bereik deur die gebruik van ‘n relevante leerplan en ‘n goed toegeruste skool waar bevoegde onderwysers die kind holisties voorberei vir ‘n veranderende wêreld.

Pro-Ed Akademie is the Christian private school of choice in Swakopmund, where scholars receive personalised attention and are assured a well balanced education.

image

image

Leerkrag Nuusblad