Hoërskool - Riverside Kampus

Skooltye

Graad 8 - 12: 07h15 tot 13h40 (sluit Vrydae om 13h00)

Akademie

image

Skooldrag

Seuns:
  • Wit hemp
  • Pro-Ed skooldas
  • Swart skoolbaadjie (blazer) met Pro Ed wapen op sak
  • Swart skoene sonder gespe met grys sokkies 
  • Swart trui onder baadjie
  • Grys langbroek met swart gordel sonder opvallende gespe 

Graad 8 – 12 leerlinge mag die dae waarop hul LO periode val, ‘n Pro-Ed sweetpak en Pro-Ed gholfhemp dra.


Meisies
  • Wit hemp met Pro-Ed skooldas
  • Swart skoolbaadjie (blazer) met Pro Ed wapen op sak
  • Swart meisies skoolskoene met swart sykouse.
  • Swart trui onder baadjie
  • Grys meisies romp.

Graad 8 – 12 leerlinge mag die dae waarop hul LO periode val, ‘n Pro-Ed sweetpak en Pro-Ed gholfhemp dra.

Fasiliteite

Die Riverside Kampus sluit die volgende in:
  • Rekenaar Sentrum
  • Media Sentrum
  • Wetenskap Laboratorium
  • Kuns klas
  • Gasvryheidstudieklas
  • Daar sal in 2016 - 19 klaskamers in gebruik wees
image
image
Stacks Image p1834_n3
Stacks Image p1834_n6