Skip to main content

Tok-
tokkie

Tok-
Tokkie

By Toktokkie skool lê ons ’n liefdevolle en stimulerende grondslag vir leer. 
By Toktokkie skool lê ons ’n liefdevolle en stimulerende grondslag vir leer.

Toktokkie

By ons preprimêre skool lê ons ’n liefdevolle en stimulerende grondslag vir leer. Ons fokus op spel-gebaseerde leer, sosiale ontwikkeling en die bou van selfvertroue. Elke kind word aangemoedig om op hul eie tempo te groei in ’n veilige, versorgende omgewing. Hier begin die liefde vir leer!