KULTUUR
Dit is vir ons by Pro-Ed prioriteit om die leerlinge ook bekend te stel aan soveel as moontlik kultuuraktiwiteite om sodoende nie net kultuur te bevorder nie, maar ook `n gebalanseerde leefwyse en belangstellings aan te moedig.
Ons kan dus met trots verwys na vele kultuuraktiwiteite waaraan ons deelneem:
Ons kan dus met trots verwys na vele kultuuraktiwiteite waaraan ons deelneem:
- Junior en Senior Redenaarskompetisies
- Idiomestryd
- Toneel en drama
- Afrikaans Olimpiades
- Voortrekkers
- Griffel skryfkompetisie
- Napso Kultuurfees
- Graad 4-12
- Graad 11
- Graad 8-12
- Graad 8-12
- Graad 1-12
- Graad 8-12
- Graad 1-12
Advertensies | Adverts