Sport

Sport Spanne 2021

Pro-Ed Akademie heg baie waarde aan sportonderrig aangesien dit ’n baie belangrike deel van u kind se opvoeding vorm.

Pro-Ed Akademie bied die volgende sport aan:

  • Atletiek
  • Rugby
  • Netbal
  • Hokkie
  • Krieket

Erkenning word ook gegee aan enige prestasies wat op eksterne sportsoorte behaal word.

Sportdrag

Advertensies | Adverts